2 Samuel 17:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nee, ek raai aan dat die hele volk oor die lengte en breedte van die land eers by u bymekaargeroep word: 'n menigte soos die sand van die see. Dan kan u persoonlik teen hom opruk.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:6-19