2 Samuel 16:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is toe vir Absalom 'n tent op die dak opgeslaan, sodat hy voor die oë van die hele Israel by sy pa se byvrouens kon gaan slaap.

2 Samuel 16

2 Samuel 16:14-23