2 Samuel 16:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Agitofel se raad was: “Gaan slaap by u vader se byvrouens wat hy hier laat bly het om die paleis op te pas. Dan sal die hele Israel besef dat u teen u vader in opstand gekom het en dit sal al u volgelinge se hande sterk.”

2 Samuel 16

2 Samuel 16:14-23