2 Samuel 15:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe aan Dawid gesê is: “Agitofel is tussen die samesweerders by Absalom,” het hy gebid: “Here, laat daar tog niks kom van Agitofel se raad nie.”

2 Samuel 15

2 Samuel 15:21-37