2 Samuel 15:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het die Olyfberg huil-huil uitgeklim en as teken van sy droefheid was sy kop toegemaak en het hy kaalvoet geloop. Almal wat by hom was, het ook hulle koppe toegemaak en huil-huil die helling uitgeklim.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:24-32