2 Samuel 13:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het naamlik na die koning toe gegaan en gesê: “Ekskuus tog, ek gaan my skape skeer. Wil die koning en sy paleispersoneel nie miskien na my toe kom nie?”

2 Samuel 13

2 Samuel 13:17-29