2 Samuel 13:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Twee jaar later was Absalom besig om sy skape te laat skeer in Baäl-Gasor in Efraim. Hy het al die seuns van die koning uitgenooi.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:14-29