2 Samuel 13:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het daar 'n ding gebeur. Dawid se seun Absalom het 'n mooi suster gehad met die naam Tamar. Amnon, 'n ander seun van Dawid, het op haar verlief geraak.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:1-6