2 Samuel 12:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die burgers van Rabba weggevoer en hulle aan die werk gesit met saag, ysterbeitel en byl; party het hy by die steenoonde laat werk. So het hy teenoor al die Ammonitiese stede opgetree. Daarna het hy en al die burgers na Jerusalem toe teruggegaan.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:22-31