2 Samuel 12:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy amptenare vra hom toe: “Wat doen u nou? Toe die kind nog gelewe het, het u gevas en gehuil. Nou dat die kind dood is, staan u op en u eet?”

2 Samuel 12

2 Samuel 12:20-30