2 Samuel 12:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Dawid van die grond af opgestaan. Hy het gaan was, reukolie aangesmeer, aangetrek en na die heiligdom toe gegaan om te aanbid. Hierna is hy huis toe en het hy kos gevra. Hulle het hom 'n ete voorgesit en hy het geëet.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:18-21