Hierna het Dawid vir Urija gesê: “Gaan nou maar huis toe en rus 'n bietjie.”Toe Urija uit die paleis gaan, het die koning ook nog 'n geskenk agter hom aangestuur.