2 Samuel 11:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Urija het by hom gekom, en Dawid het hom gevra hoe gaan dit met Joab en die leër, en hoe vorder die oorlog.

2 Samuel 11

2 Samuel 11:5-10