2 Samuel 10:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Ammoniete het geweet dat hulle hulle by Dawid in onguns gebring het. Hulle het toe 'n afvaardiging gestuur en by die Arameërs van Bet-Regob en by dié van Soba twintig duisend voetsoldate gehuur; by koning Maäka het hulle duisend gehuur en by Is-Tob twaalf duisend.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:2-11