2 Samuel 10:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is aan Dawid meegedeel. Hy het toe boodskappers na hulle toe gestuur, want die manne was baie skaam.Die koning het laat weet: “Bly voorlopig in Jerigo totdat julle baard gegroei het en kom dan huis toe.”

2 Samuel 10

2 Samuel 10:1-9