2 Kronieke 36:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jojagin was agtien jaar toe hy koning geword het en het drie maande en tien dae in Jerusalem geregeer. Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:1-18