2 Kronieke 36:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ander verhale oor Jojakim, die afskuwelike dinge wat hy gedoen het en wat met hom gebeur het, is opgeteken in Die Boek van die Konings van Israel en Juda. Sy seun Jojagin het hom as koning opgevolg.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:2-13