2 Kronieke 36:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook teen koning Nebukadnesar, aan wie hy voor God trou gesweer het, het hy hom verset. Hy was koppig en onversetlik in sy weiering om hom tot die Here die God van Israel te bekeer.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:12-18