2 Kronieke 36:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here sy God. Hy het nie berou getoon toe die profeet Jeremia hom op bevel van die Here aangespreek het nie.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:9-21