2 Kronieke 34:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het almal wat in Jerusalem en Benjamin was, in die verbond ingesluit. Die inwoners van Jerusalem het gedoen wat die verbond van God, die God van hulle voorvaders, vereis.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:23-33