2 Kronieke 34:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die koning op sy plek gaan staan en 'n verbond met die Here gesluit en beloof om die Here te volg en sy gebooie, verordeninge en voorskrifte met sy hele hart en siel te gehoorsaam en om die bepalings van die verbond soos dit in hierdie boek vasgelê is, na te kom.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:29-33