2 Kronieke 34:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Josia was ag toe hy koning geword het en het een en dertig jaar in Jerusalem geregeer.

2. Hy het gedoen wat reg is in die oë van die Here. Hy het die pad van sy voorvader Dawid geloop en daar nie links of regs van afgewyk nie.

2 Kronieke 34