2 Kronieke 35:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josia het die paasfees van die Here in Jerusalem gevier. Hulle het die paaslam geslag op die veertiende van die eerste maand.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:1-9