2 Kronieke 29:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl die sang weerklink en die trompette skal, het die hele gemeente in aanbidding gebuig. Dit het alles aangehou tot die offer afgehandel was.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:26-36