2 Kronieke 29:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hiskia het opdrag gegee dat die brandoffer op die altaar gesit moet word, en die oomblik toe die offer begin, het die lied van die Here begin, die trompette geblaas en die musiekinstrumente van Dawid koning van Israel gespeel.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:23-35