2 Kronieke 28:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

en vir hulle gesê: “Julle bring nie die gevangenes hier in nie. Wat julle wil doen, is 'n misdaad teen die Here en sal ons sondes en misdade teen Hom groter maak. Dit is alreeds groot, en sy toorn hang oor Israel.”

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:7-18