2 Kronieke 28:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Paar van die leiers van die Efraimiete, Asarja seun van Joganan, Berekja seun van Mesillemot, Hiskia seun van Sallu, en Amasa seun van Gadlai, het toe kant gekies teen dié wat van die oorlog af teruggekom het

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:4-14