2 Kronieke 27:8-9 Afrikaans 1983 (AFR83)

8. Hy was vyf en twintig toe hy koning geword het en hy het sestien jaar in Jerusalem geregeer.

9. Jotam is oorlede, en hy is begrawe in die familiegraf in die Dawidstad. Sy seun Agas het hom as koning opgevolg.

2 Kronieke 27