2 Kronieke 26:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ussia is oorlede, en hy is begrawe in die begraafplaas van die konings, maar nie in die familiegraf nie, want die mense het gesê: “Hy was melaats.” Sy seun Jotam het hom as koning opgevolg.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:13-23