2 Kronieke 26:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar toe hy eenmaal die mag het, het Ussia ingenome geword met homself, en dit was die begin van sy einde. Hy het aanmatigend teenoor die Here sy God opgetree: hy het in die tempel van die Here ingegaan om wierookoffers op die wierookaltaar te bring.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:6-23