2 Kronieke 26:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

In Jerusalem het hy uitvindsels gehad wat deur slim mense ontwerp is en wat bo van die forte en van die hoeke af pyle en groot klippe kon afskiet.Sy roem het wyd gestrek. Hy het op 'n wonderbare wyse hulp ontvang en hy het 'n magtige man geword.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:12-18