2 Kronieke 24:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het profete na hulle toe gestuur om hulle na Hom toe terug te bring, en die profete het hulle gewaarsku, maar hulle het nie geluister nie.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:16-24