2 Kronieke 24:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het hulle die huis van die Here die God van hulle voorvaders verlaat en gewyde pale en afgodsbeelde gaan dien. Met dié sondige optrede van hulle het Juda en Jerusalem die toorn van die Here op hulle gehaal.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:9-25