2 Kronieke 23:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

en daar het die hele gemeente in die tempel 'n verbond met koning Joas gesluit. Jojada het vir hulle gesê: “Die seun van koning Ahasia moet koning word volgens die belofte van die Here oor die nageslag van Dawid.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:1-7