2 Kronieke 23:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het in Juda rondgegaan en die Leviete uit al die stede van Juda bymekaargemaak, en ook die familiehoofde van Israel. Almal is na Jerusalem toe,

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:1-3