2 Kronieke 21:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Joram was twee en dertig toe hy koning geword het en hy het ag jaar lank in Jerusalem geregeer. Sy heengaan is nie betreur nie. Hy is in die Dawidstad begrawe, maar nie in 'n koningsgraf nie.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:17-20