2 Kronieke 21:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mettertyd, na omtrent twee jaar, het sy ingewande uitgekom as gevolg van die siekte, en hy het 'n pynlike dood gesterf. Sy volk het nie met sy dood vure aangesteek soos hulle dit vir sy voorvaders gedoen het nie.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:17-20