2 Kronieke 20:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Eliëser seun van Dodawa, uit Maresa, het 'n profesie teen Josafat uitgespreek en gesê: “Omdat jy 'n vennootskap met Ahasia aangegaan het, sal die Here hierdie onderneming van jou laat misluk.”Die skepe het vergaan en het Tarsis nie bereik nie.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:34-37