2 Kronieke 20:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josafat het die vennootskap met hom aangegaan om skepe te bou wat na Tarsis toe kon vaar. Hulle het die skepe gebou in Esjon-Geber.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:33-37