2 Kronieke 20:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al die manne van Juda en Jerusalem, met Josafat aan die hoof, is toe met groot blydskap terug Jerusalem toe. Die Here het hulle bly gemaak oor hulle vyande.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:24-32