2 Kronieke 20:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op die vierde dag het hulle 'n samekoms gehou in die Lofdal. Hulle het die Here daar geloof, daarom noem hulle dié plek tot vandag toe die Lofdal.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:24-27