2 Kronieke 19:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag die vrees vir die Here julle bybly! Wees versigtig en doen julle plig. By die Here ons God is daar nie onreg en bevoordeling en korrupsie nie.”

2 Kronieke 19

2 Kronieke 19:2-11