2 Kronieke 19:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

en hulle opdrag gegee: “Let goed op wat julle doen, want julle oefen die regspraak uit nie vir mense nie, maar vir die Here. Die verantwoordelikheid vir die reg rus op julle.

2 Kronieke 19

2 Kronieke 19:1-11