2 Kronieke 18:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Aramese koning het die aanvoerders van sy strydwaens opdrag gegee: “Spits die geveg toe op die koning van Israel, moenie aan die ander aandag gee nie, klein of groot.”

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:25-31