2 Kronieke 18:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning van Israel het vir Josafat gesê: “Ek gaan my vermom voor ek in die geveg betrokke raak. Hou jy jou koninklike gewaad aan.” Die koning van Israel het hom toe vermom en so die geveg ingegaan.

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:28-33