2 Kronieke 18:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning van Israel sê toe vir Josafat: “Ek het jou mos gesê hy voorspel vir my nie iets wat goed is nie, net die slegste.”

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:8-27