2 Kronieke 18:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Miga:“Ek het die hele Israel verstrooi op die berge gesiensoos skape wat nie 'n wagter het nie.Die Here het gesê: Hulle het nie 'n koning nie,laat hulle maar in vrede teruggaan, elkeen na sy huis toe.”

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:15-26