2 Kronieke 16:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het sy oë oral op die aarde sodat Hy dié kan help wat met hulle hele hart op Hom vertrou. Maar nou het jy dwaas opgetree en daarom sal jy van nou af oorlog hê.”

2 Kronieke 16

2 Kronieke 16:5-14