2 Kronieke 16:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Asa was so kwaad vir die siener dat hy hom in die tronk laat sit het. Hy was woedend oor wat die siener gesê het. In dié tyd het Asa ook begin om sommige mense sleg te behandel.

2 Kronieke 16

2 Kronieke 16:5-14