2 Korintiërs 6:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. As medewerkers van God doen ons 'n beroep op julle om te sorg dat julle die genade van God nie tevergeefs ontvang het nie.

2. Hy sê:“Op die regte tyd het Ek jou gebede verhoor,en op die dag van redding het Ek jou gehelp.”Kyk, nou is dit die regte tyd, nou is dit die dag van redding.

2 Korintiërs 6